Daar word gesêdat die Meatmasterskaapras geld uit die veld is. Hierdieskaapras is oorbaiegenerasiesgeteel. Die bouvorm en bespiering van die Dorper se kant en vrugbaarheid, gehardheid en tropinstik van die Damaraskaap se kantmaak van die Meatmasterskaap n uniekeras. In ons program van 30 November geselsons met Jean du Plessis van ElandsnekBoerderyoor die ontstaan van die skaapras. Jean is ook lid van die KalahariKarooMeatmastergroep wat in Februarievolgendejaar veiling hou.
DuvanPapenfus, Kliënte en Diensbestuurder van Agri-Alert verskafinligtingoorhulveiligheidsistemevir die landbousektorasookvirlandbougemeenskappe.
Hans Greeff, Senior Landbouwetenskaplike by die GrootfonteinLandboukollegenaby Middelburg in die Kaapgeselsoor die verbetering van die Angora en hoe hul mini-plasewerk.
Dr Danie Odendaal, Direkteur van Veeartsnetwerkpraatoorinsek-oorgedraagdesiektes en bespreekspesifiekKnopvelsiekte, die siektesimptome en die belang van inenting. #agritvsa #agriconnect #agrivoice
Dr Johnny van der Merwe, Direkteur AMT geselsoor die jongstegraan en lewendehawepryse en wat die verbruikerkanverwag tov prysstygings in die feesseisoen.