Grond fisika is een van die vyf hoof afdelings van Grondkunde en behels die meet en voorspelling van grondfisiese eienskappe en prosesse in natuurlike ekosisteme asook mensgemaakte sisteme soos gewasverbouing. In ons program van 22 Augustus gesels ons hieroor met Prof Leon van Rensburg, Stigter en Direkteur van Van’s Lab. Hy verduidelik die belangrikheid van grond fisika op gewasproduksie.
Gerhard Smit, Direkteur van Rijk Zwaan vertel ons meer oor die oorsprong van soetrissies en beantwoord die vraag of soetrissies vrugte of groente is.
Dr Elna vd Linde, Navorser Spanbestuurder by die LNR op Roodeplaat gesels oor snoei en snoeigereedskap en Nico Uys praat oor organiese boerdery en grondgesondheid.
Tune in to your favorite community radio station or listen to the program on your cell phone or computer using the Landbou Radio SoundCloud link. Farm with joy.
To book an interview, contact us on landbouradiog@gmail.com