Senwes fokus op die platteland en sy gemeenskap
Read in magazine Dit is geen geheim dat die platteland en die gemeenskappe in die platteland wesenlike uitdagings het nie. Vervalle infrastruktuur, munisipale dienslewering, hoë werkloosheid en ʼn gebrekkige sosiale…