Landbou Radio program 14 Feb 2023
Inteling oor baie generasies verminder geleidelik die aantal voorouers wat in die populasie verteenwoordig word. Dit veroorsaak dus dat die variasie verminder, kosbare gene verlore gaan en nadelige gene vasgelê…

In die breë sin van die woord sluit die term plantgesondheid alles in alles wat met n gewas te doen het vanaf planttyd tot die besondere omgewing waar dit verbou…
Kompaksie is n meganiese metode om suurstof uit die kuilvoer te haal. Wat belangrik is, is die konsep van kompaksie spoed. Hoe vinniger die proses plaasvind hoe beter is die…
“Wanneer vorm meer gewig as funksie dra, moet jy weet dit gaan jou geld kos om funksie te ‘koop’. Mooi het n prys. Funksioneel is dalk meer winsgewend” So sê…
Wêreldvleilanddag se tema vir 2023 is “Dit is tyd, herstel vleilande” In die SA Nasionale Biodiversiteit Evaluasie Verslag wat in 2018 bekend gemaak is word daar melding gemaak dat daar…
Die Departement Landbou Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het onlangs aangekondig dat daar n nuwe uitbraak is van Afrika Varkpes in Gauteng. Die plaas is onder kwarantyn en varkboere word gemaan…
Daar is nie tyd vir sukkel wanneer skape geskeer word nie, jou skaapskeertoerusting moet reg wees en die skêre moet skerp wees. In ons program van 1 Februarie gesels ons…
Blaarslaai is vir die eerste keer deur die antieke Egiptenare gekweek sowat 700 VC en die eerste kultivars is in die jare 1800 beskryf. In ons program van 30 Januarie…
Suid-Afrika het van die beste wolskeerders en hanteerders in die wêreld. Op internasionale vlak het ons menige prestasies behaal. In die handskeer-afdeling van die wêreldskeerkompetisie het ons n hele paar…