Landbou Radio program 24 Jan 2023
Ons het al baie gesels oor Brucellose, maar ons kan nie genoeg beklemtoon dat hierdie siekte vir jou boerdery groot ekonomiese verliese inhou nie. Net een bees wat ingekoop word…
Ons het al baie gesels oor Brucellose, maar ons kan nie genoeg beklemtoon dat hierdie siekte vir jou boerdery groot ekonomiese verliese inhou nie. Net een bees wat ingekoop word…
Dr Rhoda Malgas, n dosent in bewaringsekologie in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch en stigter van die student gesentreerde Small Things Fonds het in Desember haar doktorsgraad ontvang.…
Geen kortpaaie kan geneem word wanneer jy seleksie toepas in jou boerdery nie. Jy moet n goeie plan hê, dit moet op skrif wees en jy moet selekteer volgens jou…
Daar word n onderskeid getref tussen kunsmissoute wat in oplossing ioniseer teenoor byvoorbeeld plaagbeheermiddels wat meestal molekules is, Kunsmissoute het n soutindeks wat beteken dat water onttrek kan word uit…
“Ek glo dat opleiding in landbou noodsaaklik is vir die vooruitgang van landbou en dat n mens jou beste moet doen om jouself te bemagtig om op hoogte te bly…
Daar word gesêdat die Meatmasterskaapras geld uit die veld is. Hierdieskaapras is oorbaiegenerasiesgeteel. Die bouvorm en bespiering van die Dorper se kant en vrugbaarheid, gehardheid en tropinstik van die Damaraskaap…
Elke vleisbeesprodusent se teelbeleid is uniek tot sy omgewing en die ‘prentjie’ van die dier waarmee hy of sy wil boer. Jy moet weet waarheen jy oppad is met jou…
Die prys tans vir grondstowwe vir voerkrale soos mielies en hominy chop is hoog. Dieselfde tendens kom voor met proteienkonsentrate. Produsente neig om alternatiewe roumateriale te gebruik om goedkoper te…
Daar is bevind dat die genetiese bydrae wat een bul na vier generasies lewer so hoog as 73% van die totale vroulike kudde uitmaak en as jy dit in ag…
“As dit kom by die inkuiling van gewasse, kan geen boer bekostig om foute maak nie. Die tydsverloop van afsny totdat die material gekerf, gekompakteer en in die bunker geseël…