Landbou Radio program 16 August 2023
Wanneer n skaapboerdery vanaf 1887 van een geslag na n ander oorgedra word, dan spits n mens jou ore om te luister na wat daar gesê word oor top genetika,…
Wanneer n skaapboerdery vanaf 1887 van een geslag na n ander oorgedra word, dan spits n mens jou ore om te luister na wat daar gesê word oor top genetika,…
As n verwoestende veldbrand jou weiding afbrand is dit n ramp, en jou diere staan vir jou in jou oë staan en kyk asof hul vra “wat nou, waar gaan…
Onkruidbeheer is n toenemende probleem regoor die wêreld. Wisselbou is een van die hoekstene van goeie onkruidbeheer. In ons program van 14 Augustus gesels ons hieroor met Dr Maryke Crayven,…
“Dit is bekend dat daar verskillende beertipes of beerlyne in die varkbedryf gebruik word naamlik moederlyn bere en terminale bere. Moederlyn bere word gebruik om soggies met uitstaande moedereienskappe te…
“Wat is die belangrikste eienskap waarvoor jy in jou kudde selekteer?” Die antwoord wat n mens telkens kry, is dat vrugbaarheid die belangrikste eienskap is. Hiermee saam stem ons vleisbeesprodusente…
“Totaal gemengde rantsoene word verskaf aan diere wat total afhanklik is van die voeding wat die produsent aan hulle verskaf en dus geen toegang het tot addisionele voerbronne nie. Die…
Dit is belangrik om ‘op te let in die klas’ want as dit by veeboerdery kom dan is daar baie inligting wat oorgedra word van een generasie na n ander,…
Inheemse Veldbokke is eie aan Suid-Afrika. Die ras bestaan uit vier eko-tipes naamlik die Kaapse Skilder, Nguni, Kunene en Kaapse Hangoor bokke. Hierdie bokke is bekend vir hul gehardheid teen…
In Suid-Afrika is daar twee soorte heuningbye naamlik die Kaapse heuningby en die Afrika heuningby. In Afrika is daar ongeveel 16 ander soorte heuningbye. n Derde van ons voedselvoorraad wêreldwyd…
Inteling oor baie generasies verminder geleidelik die aantal voorouers wat in die populasie verteenwoordig word. Dit veroorsaak dus dat die variasie verminder, kosbare gene verlore gaan en nadelige gene vasgelê…