Landbou Radio program 23 Jan 2023
Dr Rhoda Malgas, n dosent in bewaringsekologie in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch en stigter van die student gesentreerde Small Things Fonds het in Desember haar doktorsgraad ontvang.…