Landbou Radio program 7 September 2023
Slakspesies wat n groot probleem inhou vir landbou is die Grys Veldslak, Bruin Veldslak, Naakslak en die Toringslak. In die Suid-Kaap byvoorbeeld, word groot skades aangerig aan Kanola en ander…
Slakspesies wat n groot probleem inhou vir landbou is die Grys Veldslak, Bruin Veldslak, Naakslak en die Toringslak. In die Suid-Kaap byvoorbeeld, word groot skades aangerig aan Kanola en ander…
Die beste raad wat die Noord-Wes Jongboer van die jaar 2022 van sy pa gekry het is, dat n mens nie oor alles beheer het nie, maar dat jy dit…
Die sleutelfaktor vir operasionele sukses en winsgewendheid in n koei-kalf produksiestelsel is goeie reproduksiedoeltreffendheid. Maar hoe vestig n mens so n stelsel en hoe evalueer jy so n stelsel? In…
“Die MPO streef daarna om n volhoubare en winsgewende bedryf vir die primêre produsent te bewerkstellig en dat die organisasie met die regering en belanghebbendes in die melkindustrie saamwerk om…
Kudde vooruitgang word gebou op n beginsel van om te meet is om te weet. So sê Johan Odendaal Senior Beoordelaar van SAFJA in ons program van 4 Oktober. Baie…
Wynproe in nasionale en internasionale kompetisies verg kundigheid en is n hele wetenskap op sy eie. Jou tong kan soet, bitter en soutsmake op verskillende plekke op jou tong proe.…
Daar is n dreigende donkerwolk wat oor ons wildbedryf hang want daar is n nuwe witskrif op die bewaring en volhoubare gebruik van SA se biologiese diversiteit en dit lyk…
Baie van die lesse wat jongboere by hul pa, ma, oupas en oumas geleer het staan nie geskryf tussen die blaaie in boeke nie. Dis waardevolle inligting wat van een…
The use of reproductive technologies such as synchronisation and laparoscopic insemination, have long-term advantages for both stud and commercial small stock producers. In our program of 17 March 2021, Hennie…